Die Geillustreerde Kinderbybel Storieboek, Afrikaans Childrens Bible Hardeband

Features:
Religious Afrikaans Childrens Bible
Die Geillustreerde Kinderbybel
Hardeband
Package Includes:
1 x Kinderbybel in Afrikaans
Ideal for:
‘n Bybel wat elke kinder hart sal steel.
Hierdie wonderlike Bybel is in eenvoudig en innemende taal geskryf en is vol pragtige en verbeeldingryke illustrasies.
Jonger kindertjies sal dit geniet om na die kleurvolle prente te kyk, terwyl ouer kinders dit sal geniet om self die stories te lees.
Met byna 300 volblad-kleur illustrasies wat help om die stories uit die ou en die nuwe Testament te vertel, sal hierdie Bybel beslis elke kind se hart steel.